Somersetwes - Spoegwolf Lyrics


Hulle se die son gaan skyn
Daar op Somerset-Wes
Vat my net
Lief, hoor jy hoe die honde blaf
Vir die dood van die nag
Die dood van die nag
Van die nag

Hel, ek weet jy wonder
Wat jou pa gaan sê
Glo my net
Vir jou skryf ek jou naam op die bors
Van die Here God
Die Here God
Die Here God

(Instrumental)
Gisteraand weer gewonder
Of ek vir jou maar kan bel
Ek het jou nommer in my kop
En in my mond afgetel

Somersetwes lyrics !!!