Coenie de Villiers - Die Reisiger Lyrics


My kompas se naald versteur
My kaartjie reeds verbeur
Maar steeds bly ek 'n reisiger
Wat die nate van die wêreld ken
'n blinde bedouin beloof my
Ek sal eendag sien

Die Reisiger lyrics !!!