Ek dink vanaand
Aan elke oomblik saam met jou
Wat ek aan vashou
En hoe die wereld sonder jou
Vir my te leeg raak
Jy's al wat sin maak
Dit die moeite werd maakSo bly vanaand
Tot die ritme van jou hart
En myne saam praat
Tot jou spore in die sand
Met myne een raak
Ons drome vol raak
Dis al wat saak maak
KOOR:
By jou By jou
Is my weet en my waarheid
Is my lewe veraltyd
En n leef tyd geanker aan jou
By jou By jou
Is die plek waar ek rus kry
Iemand anders as net jy
Sal in alles genoeg wees vir mySo jy moet weet
Teen die einde van die dag
Sal ek nog daar wees
En as die tye moeilik raak
Vir jou n rots wees
Jou weg kruip plek wees
Dit als vir jou weesKOOR
Ek sal jou veilige vesting wees
Elke dag vir jou
N skuil plek weesKOOR
(Iemand anders as net jy
sal in als kan genoeg wees vir my )