Raak Vir My Rustig - Snotkop Lyrics


Vat hom soos n vrydag
N vrydag laat die goeie tye rol
En laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Verewig vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai fochies
Daai fochies gee minder omChop en dop, kom sit terug
Chill n bietjie stap stadig
Sit n, sit n, sit n, sit n, chopie op die vuur en... Raak vur my rustig
Raak vir my rustig, heyJy loop hier rond of dit jou plaas is
Nee dis te veel vir my
Jy maak of jy sommer die baas is
Nee chill n bietjie uit (chill uit)
Jy rol hier rond as if jy altyd laat is
Nee raak n bietjie lui
Geld jaag is laas jaar
Raak rustig vir myAs jy my sien eks altyd rustig
Ja eks so rustig jy sal dink dis amper chrismas
Sit jou sonbrille op
En vat n breuk in jou kop
En hou kermis
Vat hom soos n vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Verewig vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai fochies
Daai fochies en gee minder omChop en dop, kom sit terug
Chill n bietjie, stap stadig
Maak jou, maak jou, maak jou,...
Bra n bietjie los en
Raak vir my rustigRaak vir my rustigJy werk ook net asof die geld skaars is
Nee dis nie nodig nie
Jy trap die petrol asof jy kwaad is
Nee trap n bietjie briek
Jou suit en tie lyk bietjie ongemaklik
Ne maak dit los asb (maak los)
Raad jaag is laas jaar
Ek skryf vir jou n briefAa ek jou sien is jy altyd jaastig
Jys so haastig jy maak my ongemaklik
So slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop
En Raak rustigVat hom soos n vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En laat daai worries
Worries van jou rug af rol
Verewig vrydag
Vrydag maak die lekker in my los
En skink daai fochies
Daai fochies en gee minder omChop en dop, kom sit terug
Chill n bietjie, stap stadig
Gooi jou, gooi jou, gooi jou,...
Klippie op die ys en
Raak vir my rustigRustig...Raak vir my rustigRustig...Raak vir my rustig

Raak Vir My Rustig lyrics !!!